View Full Version : Watter helis word in Suid Afrika gevlieg ?
lotus7
05-16-2009, 12:16 PM
1 x Gaui 200 V1
2 x HDX 500Se V2 ( met HC500 rotorkoppe)
2 x Outrage 550
1 x Knight 600E
3 x DX7
Vinger
05-16-2009, 01:58 PM
Align al die pad, parte net om die draai en goedkoop ook......
lotus7
05-17-2009, 01:48 AM
Align al die pad, parte net om die draai en goedkoop ook......
Vinger , moet nog by jou uitkom om die Gov mode te programmeer
maar met hierdie weer maak dit seker nie saak nie !
andriesb
05-19-2009, 05:03 AM
En natuurlik die Compass Knight 3D
TommyVuitton
05-21-2009, 12:17 PM
I am flying a Vibe50
CraigSA
06-21-2009, 11:35 PM
Blade 400 - my first.
Krusty Blade
07-03-2009, 01:25 AM
Blade 400
TREX 450 SE v1
TREX 450 Pro
TREX 500CF
growler
07-03-2009, 04:04 AM
Trex 450 - 4 cell
Trex 600 - 10 cell
Trex 700
Knight E - 10 cell
Knight 3D
Logo 400 (very soon)
Rigalo
07-03-2009, 01:50 PM
Trex 500
Logo 500
Logo 700
(Un-used raptor.)
liaan
07-12-2009, 06:02 AM
compass k3d (retired)
Compass Odin (retred)
Beam E4 now A123 powered :banana
ElyQ 50 : in the post :D
entropysbed
07-12-2009, 09:06 AM
Trex 500
Trex 600 ESP
Logo 600
Logo 400 VBAR (in transit)
Stolla
01-12-2010, 11:45 AM
Ma stratus elektr,stratus nitro, 2logo 600's, logo 400, Henseleit 3d rigid, MA furion almal met mikado vbar en dan 'n paar "flybars" ,sylphide super gracy en kasama raptor.
Bly om te sien die logos kom in!
chainsaw71
04-28-2010, 02:01 PM
Trex 450 Pro
Logo 10 Vbar
Vibe 50
Logo 600 Vbar :thumbup:
lloyd 1
05-10-2010, 08:07 AM
Logos ... :D
R.Lim
06-01-2010, 11:13 AM
heaps LOGO's Logo 600, logo 500SE, logo 400, logo 10 allemaal flybarless :clappp:clappp:thumbup::YeaBaby::banana:P:cheers:B ang:Bow:Bow
Blade 400.Align Trex 700e Flybarless
michaelknysna
06-15-2010, 05:01 AM
Hi,
1x Mini Titan ( met alles moontlik op, ha ha)
1x Robbe Nova Quatro ( 26 cc, meestal vir lug fotografie)
1x Amper Trex 600 ESP (hopelik al op pad)
Bye,
M
Andrewv
06-19-2010, 04:30 PM
Heli #1 Esky Lama V3/Full Upgrade.
Heli #2 Cyclone Dragonfly/FP.
Heli #3 Honey Be King 2/Full Upgrade.
Heli #4 Trex 450SE V1/Neu 1105-Y2.5/MGM Compro TNN 4403 FP ESC.
Heli #5 Trex 600E CF/ Scorpion4025-1100/FullUpgrade.:)
Heli #6 Trex 600E AluminiumFrame/600XL Motor/75A Align ESC/401Gyro- S9254servo/JR-Spektrum2.4GHz/FullUpgrade/MD500E Bodykit.:)
Heli #7 Trex 600N O.S.50Hyper/401Gyro-S9254servo/JR- Spektrum2.4GHz/FullUpgrade/Plastic Canopy.:)
Heli #8 Trex 600N O.S.50Hyper/401Gyro-S9254servo/JR- Spektrum2.4GHz/FullUpgrade/FG Canopy.:)
Heli #9 Hirobo Shuttle 30 O.S. 30 Motor/Wood Blades
Heli #10 GMP-Hirobo Cobra/Enyo 60 Motor/Hitec GY-100BB gyro/WoodBlades:YeaBaby:
Heli #5-8 All use Futaba GY401 Gyro-S9254servo/JR-Spektrum 2.4GHz/ Futaba S3010 servos/ Carbon Fibre Main Blades.
burntclutch
12-11-2010, 11:52 AM
Wat is die pryse in Rand , dit sal my n goeie idee gee wat in Suid-Afrikaa aangaang
Hoefeel vir n litre "Nitro" ?
Ek het nou net vir my n nuwe radio gekoop (Sender -Aurora 9 , 4 servo's , 2 ontvangers - optima 9 + Optima 7) Omtrent R 5 000 , wat is die prys in S.A ?
Ek dink daaraan om trug te kom na S.A ( 22 jaar laas in S.A )
Verskoon my spelling maar , agter 22 jaar het my Afrikaans in die K*K geval. Is die geweld ( rowe ) so erenstag wat on lees.
Groete uit Israel
cmouton
08-19-2011, 04:53 AM
Align T-Rex 600 Nitro en Align T-Rex 700 Nitro Pro. Maak nie saak by watter vliegveld jy kom nie, jy sal altyd tenminste een Thunder Tiger Raptor 50 Titan daar kry. Die Raptors is baie gewild, ek bly maar 'n T-Rex man.
liaan
08-19-2011, 04:55 AM
trex... shame...
HAHAHAHAAH
cmouton
08-19-2011, 04:57 AM
Wat is die pryse in Rand , dit sal my n goeie idee gee wat in Suid-Afrikaa aangaang
Hoefeel vir n litre "Nitro" ?
Ek het nou net vir my n nuwe radio gekoop (Sender -Aurora 9 , 4 servo's , 2 ontvangers - optima 9 + Optima 7) Omtrent R 5 000 , wat is die prys in S.A ?
Ek dink daaraan om trug te kom na S.A ( 22 jaar laas in S.A )
Verskoon my spelling maar , agter 22 jaar het my Afrikaans in die K*K geval. Is die geweld ( rowe ) so erenstag wat on lees.
Groete uit Israel
Ek weet dit is amper 'n jaar later, maar hier is my antwoord oor die nitro. Ek het R270 vir 5lt 15% Nitro mix betaal, maar dit het so 'n paar maande terug afgekom na R190. 1 USD = R7.08 op die oomblik.
cmouton
08-19-2011, 08:04 AM
trex... shame...
HAHAHAHAAH
Ek hou baie van my T-Rex'e!!! Ek hou van hul hantering in vlug, spares is volop en hulle lyk baie mooi!!!
liaan
08-19-2011, 09:00 AM
hehe
terg net... trex is ok .. as jy nie van beter weet nie.. :popcorn
cmouton
08-19-2011, 09:22 AM
hehe
terg net... trex is ok .. as jy nie van beter weet nie.. :popcorn
Haha, nou wat is beter?