Fun, Learning, Friendship and Mutual Respect START  HERE


Unregistered
Go Back   HeliFreak > R/C Helicopters > International Helicopter Support Forums > Netherlands/Belgium/South Africa


Netherlands/Belgium/South Africa Netherlands/Belgium/South Africa speaking Forum


Reply
 
LinkBack Thread Tools Display Modes
Old 02-14-2013, 05:23 AM   #41 (permalink)
Registered Users
 
Posts: 2,337
 

Join Date: Feb 2011
Default

Quote:
Originally Posted by Eonheli View Post
So waar Vlieg julle? Het iemand nodig om my te help met my MCPX.
Did you check Avcom? There's a strong model sub-forum on there - I'm sure someone can help out if you ask there.
thefrog is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Sponsored Links
Advertisement
 
Old 02-14-2013, 05:30 AM   #42 (permalink)
Registered Users
 

Join Date: Sep 2012
Default Watter helis word in Suid Afrika gevlieg ?

I fly:
Blade 450 3D
Blade mcpx
Blade 130X

Any other Blade 450 guys in SA? Wondering where you guys get spares.

Sent from my iPad using Tapatalk HD
__________________
Trex 600N, Trex 450 Pro DFC, Blade mCPX BL, Blade Nano CP X, DX8
Ex: Blade 130X, Blade mCPX v2, Blade 450 3D, eflite UMX Carbon Cub, Hacker Super Zoom 2
killua is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 02-15-2013, 12:16 AM   #43 (permalink)
Registered Users
 

Join Date: Jan 2013
Default

I am going to check out Ariel Concepts to see if they have stock and so on.

Will let you all know how they are, seems like a good place.
Eonheli is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 02-15-2013, 12:27 AM   #44 (permalink)
Registered Users
 

Join Date: Sep 2012
Default Watter helis word in Suid Afrika gevlieg ?

Quote:
Originally Posted by Eonheli View Post
I am going to check out Ariel Concepts to see if they have stock and so on.

Will let you all know how they are, seems like a good place.
Thats my favorite hobby shop! They carry an immense amount of stock for their helis, but unfortunately for me, they don't have my Blade 450 though, mostly align. I am actually saving up for a trex 500 because they have stock of all the spares there.

They are very helpful as well, they can maybe help with you mcpx. Just ask for Chris or Sam.

Terloops, wat is fout met jou mcpx?

Sent from my iPad using Tapatalk HD
__________________
Trex 600N, Trex 450 Pro DFC, Blade mCPX BL, Blade Nano CP X, DX8
Ex: Blade 130X, Blade mCPX v2, Blade 450 3D, eflite UMX Carbon Cub, Hacker Super Zoom 2
killua is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 02-17-2013, 11:28 PM   #45 (permalink)
Registered Users
 

Join Date: Jan 2013
Default

Hi killua

Well my main shaf bering van die swash plate pop die hele tyd uit na n crash, so ek het die alum swash bestel, het jy n mcpx? het so paar spare's daar by Arial concepts gekoop op vrd, baie nice shop, ja hulle trexses lyk mooi, Ek spaar nou vir n trex 600 nitro, maar leer ook mar nog vlieg jong, is mar nog n groot noob, Het n dx8 en phoenix sim vir my gekoop, waar vlieg julle? maybe kan ek draai kom maak daar. Of maybe as jy phoenix het kan ons so paar online sesions saam doen.


Genet jou dag.
Groete.
Eonheli is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 02-18-2013, 12:50 AM   #46 (permalink)
Registered Users
 

Join Date: Sep 2012
Default Watter helis word in Suid Afrika gevlieg ?

Quote:
Originally Posted by Eonheli View Post
Hi killua

Well my main shaf bering van die swash plate pop die hele tyd uit na n crash, so ek het die alum swash bestel, het jy n mcpx? het so paar spare's daar by Arial concepts gekoop op vrd, baie nice shop, ja hulle trexses lyk mooi, Ek spaar nou vir n trex 600 nitro, maar leer ook mar nog vlieg jong, is mar nog n groot noob, Het n dx8 en phoenix sim vir my gekoop, waar vlieg julle? maybe kan ek draai kom maak daar. Of maybe as jy phoenix het kan ons so paar online sesions saam doen.


Genet jou dag.
Groete.
Ek het n mcpx gehad, maar n kar het oor hom gery. Ek het juis ook n aluminium swash in die pos gehad, wat ek nou nie eers kan gebruik nie.

Ek is ook baie lus om dalk 600 nitro te koop. Ek kan nie besluit tussen hom of die DFC 500 nie. Maar ek vlieg nog nie by n vlieg veld nie. Ek vlieg in oop veld oorkant my huis in centurion. En my 3G opvangs is so sleg dat ek nie dink ek sal kan deel neem in aanlyn phoenix sessie nie, alhoewel dit baie kewl sou kon wees.


Sent from my iPad using Tapatalk HD
__________________
Trex 600N, Trex 450 Pro DFC, Blade mCPX BL, Blade Nano CP X, DX8
Ex: Blade 130X, Blade mCPX v2, Blade 450 3D, eflite UMX Carbon Cub, Hacker Super Zoom 2
killua is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 02-19-2013, 02:50 AM   #47 (permalink)
Registered Users
 
Posts: 577
 

Join Date: Mar 2011
Default

Kry 'n T-Rex 600 Nitro, baie nice heli. Kry maklik 8-10 minute vliegtyd per tenk- normale sports vlieg. As jy eerder elektries wil gaan, kyk eerder na die 550 as die 500. Groter is beter!
__________________
Align T-Rex 600&700 Nitro Pro DFC
SAB Goblin 630 Competition
SAB Trioblin 500
Futaba 8FG Super
cmouton is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 02-19-2013, 04:11 AM   #48 (permalink)
Registered Users
 

Join Date: Sep 2012
Default Watter helis word in Suid Afrika gevlieg ?

Quote:
Originally Posted by cmouton View Post
Kry 'n T-Rex 600 Nitro, baie nice heli. Kry maklik 8-10 minute vliegtyd per tenk- normale sports vlieg. As jy eerder elektries wil gaan, kyk eerder na die 550 as die 500. Groter is beter!
Ek is baie deurmekaar op die oomlik. Aan die een kant wil ek groter gaan want ek hou nie daarvan dat ek nie teen alle tye my 450 se orientasie kan sien nie. Ek het juis die naweek hom in die grond geplant want ek het gedink hy is weg van my gedraai en hy was nie.
Aan die ander kant is ek bang vir die kostes van die groter helis as daar n ongeluk gebeur. Want die 450 het maar R700 se skade op gedoen, wat nie te sleg is nie.

Die rede hoekom ek 500 in plaas van 550 sal kies is omdat ek nie tyd het om vlieg veld toe te gaan nie, en ek wil sommer net by n klein veld vinng 2 batterye vlieg nou en dan. Enigiets groter as 500 gaan te groot wees vir daai veld.

Die verkoopsman by die hobby shop het my gewys dat die parte op die 500 maar net so 10% duurder is as die van die 450, maar ek dink daar gaan meer dele breek as die 500 val, so totale koste kan dalk baie meer wees.

Sent from my iPad using Tapatalk HD
__________________
Trex 600N, Trex 450 Pro DFC, Blade mCPX BL, Blade Nano CP X, DX8
Ex: Blade 130X, Blade mCPX v2, Blade 450 3D, eflite UMX Carbon Cub, Hacker Super Zoom 2
killua is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 02-20-2013, 01:58 AM   #49 (permalink)
Registered Users
 

Join Date: Jan 2013
Default

Hi almal.

Ja ek soek die trex 600 Nitor, hoeveel dink julle sal ek betaal vir ene met n enjin?
as ook hoeveel nitro gebruik jy as jy n dag vlieg met die trex 600 Nitro, ek doen nog nie 3d nie, en sal seke mar net hover en so tot ek goed daar in is. ek leer mar nog jong.

ek sien ook jy kan die 600 convert na n gasser dan is jou petrol darem goed koper.
Eonheli is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 02-20-2013, 12:34 PM   #50 (permalink)
Registered Users
 
Posts: 577
 

Join Date: Mar 2011
Default

Quote:
Originally Posted by killua View Post
Ek is baie deurmekaar op die oomlik. Aan die een kant wil ek groter gaan want ek hou nie daarvan dat ek nie teen alle tye my 450 se orientasie kan sien nie. Ek het juis die naweek hom in die grond geplant want ek het gedink hy is weg van my gedraai en hy was nie.
Aan die ander kant is ek bang vir die kostes van die groter helis as daar n ongeluk gebeur. Want die 450 het maar R700 se skade op gedoen, wat nie te sleg is nie.

Die rede hoekom ek 500 in plaas van 550 sal kies is omdat ek nie tyd het om vlieg veld toe te gaan nie, en ek wil sommer net by n klein veld vinng 2 batterye vlieg nou en dan. Enigiets groter as 500 gaan te groot wees vir daai veld.

Die verkoopsman by die hobby shop het my gewys dat die parte op die 500 maar net so 10% duurder is as die van die 450, maar ek dink daar gaan meer dele breek as die 500 val, so totale koste kan dalk baie meer wees.

Sent from my iPad using Tapatalk HD
Ja, hoe groter die heli, hoe groter area benodig jy om te vlieg, asook 'n groter beursie! Koop die grootste heli wat jy kan bekostig.
__________________
Align T-Rex 600&700 Nitro Pro DFC
SAB Goblin 630 Competition
SAB Trioblin 500
Futaba 8FG Super
cmouton is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 02-20-2013, 12:47 PM   #51 (permalink)
Registered Users
 
Posts: 577
 

Join Date: Mar 2011
Default

Quote:
Originally Posted by Eonheli View Post
Hi almal.

Ja ek soek die trex 600 Nitor, hoeveel dink julle sal ek betaal vir ene met n enjin?
as ook hoeveel nitro gebruik jy as jy n dag vlieg met die trex 600 Nitro, ek doen nog nie 3d nie, en sal seke mar net hover en so tot ek goed daar in is. ek leer mar nog jong.

ek sien ook jy kan die 600 convert na n gasser dan is jou petrol darem goed koper.
'n 600 nitro is 'n baie nice heli. Ek doen net sports vlieg en vlieg omtrend so 8-10minute op 'n tenk, ek vlieg die tenk nooit heel leeg nie. As dit jou eerste nitro heli is, moet jy iemand kry wat nitros ken om jou te help. Die engine tuning kan nogal ingewikkeld raak vir 'n nuweling. Onderhoud op 'n nitro is ook meer, maar dit alles maak dit meer intresant en lekker. Daar is niks so mooi soos 'n nitro heli wat goed opgestel is nie(die rook en klank)!
__________________
Align T-Rex 600&700 Nitro Pro DFC
SAB Goblin 630 Competition
SAB Trioblin 500
Futaba 8FG Super
cmouton is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 04-07-2013, 03:38 PM   #52 (permalink)
Registered Users
 
Posts: 884
 
My HF Map location
Join Date: Dec 2011
Location: Paarl, Western Cape
Default

Hi there - from my sig you can see what i am flying.
__________________
OMP M1, OMP M2, Goblin Havoc 280, Goblin Buddy 380, Goblin Kraken 580, Goblin Raw Piuma 700, Radiomaster TX16S
Clinton1 is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 04-08-2013, 05:08 AM   #53 (permalink)
Registered Users
 
Posts: 12
 

Join Date: Oct 2011
Default

Ek wil bietjie weet wat dink julle van die Goblin 630 en 700 ,ek is in die mark vir ñ nuwe een ,maar ek is nie seker van die parte beskikbaarheid. Ek het nou so rukkie terug ñ hele klomp heli's gekoop en my dood gesukkel om ALIGN DS610 servo's te kry en dan ook 600 en 700 Align blades flybar en flybarless. Ek het gesien by Goblinhobbies is daar nice servo's ,MKS en onder andere die Brain gyro sisteem. Ek wil bietjie weg beweeg van die gewone heli's en Futaba gyro's en Ailgn s'n en iets kry wat anders is ,maar maklik bekombaar en betroubaar ook is. Heli Parts in Germiston is ook groot op al die Goblin heli's en ander parte.

Ek bly in Bethal en hier is nie regtig hobby shop's wat my kan help nie. Bestel ook maar alles van Aerial Concepts af of Bob's Hobbies in Henley on Klip. Ek het in Vereeniging gebly en toe was dit baie gerieflik om parte tekry. Nou is alles deur die pos en dan kry jy ook nie alles dadelik nie. Ek het al gedink om 2 of 3 heli's te hou en die res net te verkoop oor ek nie alles kry nie of support het van enige hobby shop hier rond.

Ek gaan ook nie meer uit na ñ vlieg veld ,want dis baie vêr nou om te ry ,so ek vlieg sommer hier by my huis en by ñ groot parkie in Bethal.

Ek het so paar heli's ,KDS450C ,30 size Raptor ,50 size Raptor in ñ MD500 skaal fuselage ,50 size Raptor in ñ Airwolf fuselage, Titan x50 torque tube ,ALIGN 600N Pro ,ALIGN 700N Limmited Edition ,X-Cell Fury Tempest ,Synergy N9 en my Radio ,Hitec Aurora9
Friedrich is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 04-16-2013, 03:48 PM   #54 (permalink)
Registered Users
 

Join Date: Oct 2012
Default Helis in SA

Walkera V450 en kleiner met Devo8s Tx, gelaai met deviation firmware, Align 250 Pro tot Align 600EFL DFC in my vloot.
Randmental is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Old 09-21-2013, 12:33 PM   #55 (permalink)
 

Join Date: Sep 2013
Default Trex 450 Pro

I fly Trex 450 Pro
Southman is offline        Reply With Quote Quick reply to this message
Reply




Quick Reply
Message:
Options

Register Now

In order to be able to post messages on the HeliFreak forums, you must first register.
Please enter your desired user name, your REAL and WORKING email address and other required details in the form below.
User Name:
Password
Please enter a password for your user account. Note that passwords are case-sensitive.
Password:
Confirm Password:
Email Address
Please enter a valid email address for yourself. Use a real email address or you will not be granted access to the site. Thank you.
Email Address:
Location
Where do you live? ie: Country, State, City or General Geographic Location please.
Name and Lastname
Enter name and last name here. (This information is not shown to the general public. Optional)
Helicopter #1
Enter Helicopter #1 type and equipment.
Helicopter #2
Enter Helicopter #2 type and equipment.
Helicopter #3
Enter Helicopter #3 type and equipment.
Helicopter #4
Enter Helicopter #4 type and equipment.

Log-in


Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may post new threads
You may post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off
Trackbacks are On
Pingbacks are On
Refbacks are On




Copyright © Website Acquisitions Inc. All rights reserved.
vBulletin Security provided by vBSecurity v2.2.2 (Pro) - vBulletin Mods & Addons Copyright © 2024 DragonByte Technologies Ltd.

SEO by vBSEO 3.6.1