START HERE |
|
Register | FAQ | PM | Events | Groups | Blogs | Calendar | Mark Forums Read |
Unregistered
|
Netherlands/Belgium/South Africa Netherlands/Belgium/South Africa speaking Forum |
|
LinkBack | Thread Tools | Display Modes |
04-08-2013, 05:18 AM | #1 (permalink) |
Registered Users
Join Date: Oct 2011
|
Heli's te koop
Hi almal
Ek het so paar heli's wat ek wil verkoop. Ek bly nie meer naby die stede nie en nou sukkel ek om spaar parte te kry oor hier nie hobby shops naby my is nie en of die wat naby is doen net battery vliegtuie en heli's of karretjies. So dis nogal ñ kopseer. Ek het x2 Raptor 50 V2's wat gebou is in skaal heli's ,een AIRWOLF en die ander in ñ MD500. Dan ook ñ Synergy N9 kit en ñ X-Cell Fury Tempest. As jy belangstel ,kontak my gerus ,ons kan onderhandel oor ñ prys. Friedrich |
Sponsored Links | |||
Advertisement |
|
Thread Tools | |
Display Modes | |
|
|